
in die donker - karlien van jaarsveld lyrics
[vers 1]
ek sien hoe jy verby stap
dis asof ek jou nie meer ken
wie is ons nou?
waar het als so verander?
hoe het die stilte ons kom wen?
wil jy ontken?
[koor]
jy los my in die donker
wat sal jy nog wonder
as ek dan hier reg voor jou staan
jy los my met die wonde
sien hoe gaan ek onder
jy sal nie jou hand eers uitsteek
ek dra alleen die seer
jy’t geen idee waardeur ek nou gaan
jy wil my nou losmaak
joor jy hoe my hart kraak as jy gaan?
[vers 2]
ek sien jy kyk verby my
dis asof jy my nie eers sien
of jy vergeet het
die liefdе is geduldig
ek staan en wag nogsteeds vir jou hier
sal liеfde sëevier?
[koor]
jy los my in die donker
wat sal jy nog wonder
as ek dan hier reg voor jou staan
jy los my met die wonde
sien hoe gaan ek onder
jy sal nie jou hand eers uitsteek
ek dra alleen die seer
jy’t geen idee waardeur ek nou gaan
jy wil my nou losmaak
hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?
[brug]
ek hou nog vas
maar jy wil my laat gaan
dis asof jy vergeet het
of dit alles jou ontgaan
[slot]
jy los my in die donker
wat sal jy nog wonder
as ek dan hier reg voor jou staan
jy los my met die wonde
sien hoe gaan ek onder
jy sal nie jou hand eers uitsteek
ek dra alleen die seer
jy’t geen idee waardeur ek nou gaan
jy wil my nou losmaak
hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?
jy wil my nou losmaak
hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?
Random Song Lyrics :
- about the money - handsondeck lyrics
- shoot you down - the revivalists lyrics
- the motion - agua roja (band) lyrics
- subliminal - tylerxcynical lyrics
- toditas por ti - cami lyrics
- been plottin - ca$h karl lyrics
- i - when solitude shines on its own - birkenwald lyrics
- dreams of no return - the incredible string band lyrics
- sangrando - denom lyrics
- good love - david mann lyrics