
sing vir liefde - karlien van jaarsveld lyrics
[vers 1]
my vriende dis tyd on te lewe
as ons net mekaar kan vergewe
gryp nou jou naaste se hand
en dans op die maat van jou hart
[voorkoor]
ons kyk al te lank oor die pad
sonder om ander te help
maak toe jou oë, vat die tree
die tree wat die vrede sal maak
[koor]
sing vir liefde sing
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
[vers 2]
kom en laat ons oor begin
breek nou die kettings wat terughou
en staanop in die naam van saambou
dit vat nie veel om te wys
om my te oortuig dat ons is okay
[voorkoor]
jy is ‘n baken van vredе
‘n flitslig wat skyn vir die here
diе berge en dale sal hoor
‘n nuwe begin lê nou voor
[koor]
sing vir liefde sing
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
kom en laat ons oor begin
sing vir liefde sing (sing vir liefde)
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
kom en laat ons oor begin
[brug]
my vriende dis tyd om te lewe
as ons net mekaar kan vergewe
[slot]
sing vir liefde sing (sing vir liefde)
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
kom en laat ons oor begin
sing vir liefde sing (sing vir liefde)
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
kom en laat ons oor begin
sing vir liefde sing (sing vir liefde)
die tyding wat ons bring
nooi die mense in
kom en laat ons oor begin
Random Song Lyrics :
- ona - trap stary lyrics
- non c'est non - vacra lyrics
- dale - isir el menorcito oficial lyrics
- baya3 kalam | بياع كلام - nabil fm lyrics
- hold me close - jade lyrics
- the ranch that i own near yellowstone - glinda jameson lyrics
- creep (tin tin out remix) - tlc lyrics
- ocupada - mvros & khaled lyrics
- frozen fears - j-naphtali lyrics
- telefon - belxch lyrics