
hier by my - kid k lyrics
(pre chorus)
engel ek worry nie wat hulle sê nie
ek soek jou net hier by my
omdat jy in my lewe gaan bly
gaan bly
(chorus)
engel ek worry nie wat hulle sê nie
ek soek jou net hier by my
omdat jy in my lewe gaan bly
gaan bly
(verse 1)
meisie
nou weet ek dat jy is myne
nooit ged-nk dat ek sal
so mal wees oor jou nie
saands lê en wonder ek oor jou
(oor jou)
ek weet nie
wat ek sal doen sonder jou nie
jy beteken als vir my
ek gee jou al my liefde
(my liefde)
(pre verse)
ek weet nie
wat sal ek doen sonder jou nie
jy
beteken als vir my
als vir my
(pre chorus)
engel ek worry nie wat hulle sê(sê nie)
ek soek jou nou net hier by my(net hier by my)
omdat jy in my lewe gaan bly(in my lewe)
(gaan bly)
(chorus)
engel ek worry nie wat hulle sê nie(sê nie)
ek soek jou nou net hier by my(net hier by my)
omdat jy in my lewe gaan bly
gaan bly
(gaan bly)
(outro)
hier by my
jy bly net hier by my !
Random Song Lyrics :
- highway - kiddo chris lyrics
- te miré hacer - fernando cabrera lyrics
- operator - eddie from ohio lyrics
- the imp - double experience lyrics
- everywhere i go - the violet burning lyrics
- until it's time for you to go - emilie-claire barlow lyrics
- ride no wave - joomlord lyrics
- bang bang (x factor recording) - v5 lyrics
- trap life - young igor lyrics
- let it be love - michael sweet lyrics