
tienerangs - kobus! lyrics
Loading...
betreur jou lot, blameer vir god
staaf jou eise met trane en snot
middelvinger in die lug en jou duim in jou hol
almal is teen jou en die wêreld skuld jou fokol
skryf ‘n hartseer gediggie oor jou tienerangs en sê fok jou
blameer jou ma, blameer jou pa
vir die eiebelang wat jy saam met jou ronddra
voel jammer vir jouself elke fokn dag
skree as jy moet stilbly en huil as jy moet lag
skryf ‘n morbiede bundel oor jou tieneragtige angs
en dra jou las soos ‘n eremedalje, verwyt soos ‘n kroon
skryf ‘n ballade van wanhoop oor jou tienerangs en sê fok jou
skryf ‘n ballade van wanhoop oor jou tienerangs en sê fok jou
bou ‘n stormdrang altaar vir jou tienerangs en skree fok jou
Random Song Lyrics :
- ни с кем (with no one) - грот (grot) lyrics
- shadow work - warrel dane lyrics
- quick - money boy lyrics
- le jour où j’arrêterai le rap - kery james lyrics
- on them quiet nights - moose lun lyrics
- slay the dragon - siberian meat grinder lyrics
- gcpdc - crookers lyrics
- christmas is paintin' the town - the oak ridge boys lyrics
- medo da rua - banda eddie lyrics
- pesin (rmx) - limerick lyrics