
bly versigtig - kontras lyrics
Loading...
druk die knoppie, sit my aan, sê my waarheen ek moet gaan
sluk jou koffie, vinnig af vir die dag wat voor jou wag
sit jou masker, gou*gou aan voor jy by die deur uitgaan
lyk gelukkig, bly versigtig dat jy onder die radar vergaan
jy huis toe kom vanaand
gaan jy huis toe kom vanaand?
sonder rigting, leë gesigte wat vanaf ‘n bakkie uitstaar
harde drome, sagte kussings; die gevange van my gemak
die gedagtes, reeds besigtig, die verwagting is verskriklik
lyk gelukkig, bly versigtig dat jy onder die radar vergaan
jy huis toe kom vanaand
gaan jy huis toe kom vanaand?
gaan jy huis toe kom vanaand?
gaan jy huis toe kom vanaand?
Random Song Lyrics :
- haklak rahtak - myriam fares lyrics
- brute majesty - imha tarikat lyrics
- just because - roddy ricch lyrics
- te quiero más (remix) - shaggy lyrics
- pétrus - blanc (rus) lyrics
- cursive - mina aevum lyrics
- han solo - lil lano & absent lyrics
- cry - daimortem lyrics
- starquest - alex lepping lyrics
- game wit me - mushii lyrics