
jou eie kruisiging - kontras lyrics
sy sê ek moet fokof
dan moet ek moet terugkom
sy’s altyd wakker as ek slaap
ons miskommunikeer elke keer
en sy’s altyd moeg as ek opstaan
ek d*nk ons kort ‘n breek
miskien net vir ‘n week
of miskien vir altyd
jy kan jou vriende sê
jy wou iets beters hê
hierdie is ons laaste maaltyd
jy’t al die bloed gedrink
jou beker vol geskink
jy’t al die vlees geeet
en van die res vergeet
jy was jou hande nou
jy’t mos verander gou
kap nou die spykers in
jou eie kruisiging
sy sê ek’s altyd laat
en dat sy my haat
sy’s altyd weg as ek hier is
ons leef verby mekaar
dis tyd om te aanvaar
d*nk nie dit gaan beter raak nie
jy hou van vingers wys
jy maak ‘n moerse lys
maar jy weet dit is nie dit nie
jy kan vir almal se
jy wou iets beters he
hierdie is ons laaste maaltyd
jy’t al die bloed gedrink
jou beker vol geskink
jy’t al die vlees geeet
en van die res vergeet
jy was jou hande nou
jy’t mos verander gou
kap nou die spykers in
jou eie kruisiging
jou eie kruisiging
jou eie kruisiging
kap nou die spykers in
jou eie kruisiging
Random Song Lyrics :
- dont do cocaine!!! - zentheskeleton lyrics
- tainted halo - viscerist lyrics
- today lasts forever - aluca lyrics
- fast shit - smir lyrics
- /// snova - mon chèri lelen lyrics
- mysterious ways - reverse pathogen lyrics
- serpentinepoetry - wakes (fr) lyrics
- close like - red tips lyrics
- kula od karata - sjena lyrics
- blind greed - finita lyrics