
mors jou drank - kontras lyrics
hierdie is die mors jou drank song
almal kom en sing nou saam
raak so f*cked jy vergeet jou naam
hierdie is daai sh*t wat jou maak hop
hierdie song sit vas in my kop
boardshorts, sunsets, sneakers, surfboards
hierdie is daai ‘f*ck my life’*song
hierdie is ‘n jol so ball saam
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak
hierdie is daai ‘vat my saam’*song
van ballito tot langebaan
ek voel soos desember maand
hierdie is daai vergeet jou kak vibe
hierdie sh*t maak onderklere taai
heel jonk, heel dronk, heel dom, good times
hierdie is daai kom ons raak faded
hierdie is daai kom ons raak famous
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak
Random Song Lyrics :
- нет надежд (have no hope) - азриэль (asreal) lyrics
- i can't stop dancing - archie bell lyrics
- żółty humor - oki lyrics
- wizard of the tempest - pandora101 lyrics
- make it another old-fashioned, please -corrected - cole porter lyrics
- prefabricated - trust (fr) lyrics
- inspire me - flameboi tetri lyrics
- io con te, tu con me - akuma xrex lyrics
- curb the lames - styles p lyrics
- das gleichgewicht - rainhard fendrich lyrics