
papierstraal - kontras lyrics
ek’s siek vir die heeltyd kak besluite maak
en myself die heeltyd in die steek te laat
blameer dit op my jeugdigheid
amper spring my hart uit my borskas uit
op 27 bang vir ‘n hartaanval
sê my hoe die fok is dit normaal?
sal beter na myself moet kyk
kitsgeluk sal my onderkry
ek vou ‘n papierstraal
en steek dit aan die brand
almal wil vlieg maar
niemand weet om te land
ek is so dankbaar
jy’s aan my kant
ek is so jammer
dit het so lank gevat
wel, alkohol is geen sielkundige nie
maar dis mos twee keer so lekker om dubbel te sien
blameer dit op die vlugtigheid
terwyl ons uitkyk by die agterruit
begin my angs en vrees nou agterlaat
meditations medication, ek sweer my bra
dit voel of als net ligter word
hoe meer jy het hoe meer gaan jy kort
ek vou ‘n papierstraal
en steek dit aan die brand
almal wil vlieg maar
niemand weet om land
ek is so dankbaar
jy’s aan my kant
ek is so jammer
dit het so lank gevat
ek vou ‘n papierstraal
en steek dit aan die brand
almal wil vlieg maar
niemand weet om land
ek is so dankbaar
jy’s aan my kant
ek is so jammer
dit het so lank gevat
Random Song Lyrics :
- don't let me go (find another) - rogue (uk) lyrics
- op for dhaka - shaka loveless lyrics
- death sucks (live) - the spudmonsters lyrics
- por mucho que cueste - vg (esp) lyrics
- stay2myself - hellboy chrome lyrics
- evelyn - maxo lyrics
- ding ding dong - yvesxo lyrics
- nameless - zonke lyrics
- supernova - a-cold-hell lyrics
- 사람들 앞에선 안돼 (not in public) - summer cake (썸머케익) lyrics