
skedel & bene - kontras lyrics
vandag wil ek net hier sit en fokkol doen vir ‘n ruk
dit voel ek’s die heeltyd besig om besig te wees met niks
ek gaan die langpad vat ver teen hierdie strand afstap
en maak of ek vergeet van al die dinge wat aan my eet
in hierdie woestyn van pyn verloor ek weer van voor my brein
ek voel ek moet myself oorgee aan die son en aan die see
ek d*nk dis tyd dat jy weet
ja, al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
ja, al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
ek voel dis tyd om te se presies net wat ons wil hê
maar niemand weet wat dit is nie
kan jy die probleem ook sien?
versigtig vir die kortpad vat, dis gereeld so uitgetrap
jy mag dalk net gly en val gebreekte lewens oorals
en in hierdie see van vliëe wil almal net bo kan wees
maar ek verkies myself oorgee aan die son en aan die see
en ek d*nk dis tyd dat jy weet
ja, al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
ja, al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
ja, al wat oorbly is skedel en bene
niks behalwe skedel en bene
Random Song Lyrics :
- jump around 2005 - slaine lyrics
- in war for deliverance - death vomit lyrics
- au clair de la lune - les plus belles comptines d'okoo lyrics
- ville de vipères - eyessaya lyrics
- dans la nuit avancée - debout sur le zinc lyrics
- ahora espera - 2lc lyrics
- glowing - leah haywood lyrics
- elvis (remix) - sojabrat lyrics
- tired - paapa versa lyrics
- reach for the sky - mylon lefevre & broken heart lyrics