
sout in my are - kontras lyrics
sal jy ooit die liefde kan verstaan
tussen ‘n man en die oseaan
sodat jy soveel meer as net baljaar
op hom uitvaar en ‘n lewe maak
jy moet vroeg op en laat by die huis
waardeer die tyd wat jy vir jouself kry
die sweet tap van jou voorkop af
en val in die see om nog by te las
hier bly ons vir jare
die goeies die swaares
die sout is in my are in
hier bly ons vir jare
die goeies die swaares
die sout is in my are in
die storms kom en die storms gaan
nеs die lewe onvoorspеlbaar
maar die son kom altyd weer uit om te groet
onthou net, ja, suur word soet
betaal belasting met jou sweet en bloed
harde hande meen dit gaan goed
so gooi jou net uit styf gespan
sien hoe hy skop, visserman
hier bly ons vir jare
die goeies die swaares
die sout is in my are in
hier bly ons vir jare
die goeies die swaares
die sout is in my are in
die sout is in my are
die sout is in my are
sout van die aarde
sout van die aarde
die sout is in my are
die sout is in my are
sout van die aarde
sout van die aarde
sout in my are
sout in my are
sout van die aarde
sout van die aarde
sout in my are
sout in my are
sout van die aarde
sout van die aarde
hier bly ons die jare om
Random Song Lyrics :
- lift - nvrdie lyrics
- kalaschnikow - j-bo lyrics
- where endings begin (till the next time) - moderator lyrics
- kngl dance - drefgold lyrics
- teenz - t-boss lyrics
- painting the flesh - little lord robert lyrics
- helikopter - richman ft toffe tony lyrics
- made of stone - original cast of der glöckner von notre dame lyrics
- bang bang vol. 3 - erick hervé & jona lyrics
- crash - abney park lyrics