
hemel op tafelberg - kurt darren lyrics
die eerste soen kan ek onthou
laurika op die radio
ek lewe ‘n lied – jy’s my nommer een
jy’s lief vir my en ek vir jou
saam het ons ‘n huis gebou
‘n klein begin, maar dis genoeg vir nou
en dis hemel op tafelberg
daar’s ‘n engel wat langs my lê
en dis alles wat ek wil hê. die eerste soen kan ek onthou
laurika op die radio
ek lewe ‘n lied – jy’s my nommer een
jy’s lief vir my en ek vir jou
saam het ons ‘n huis gebou
‘n klein begin, maar dis genoeg vir nou
en dis hemel op tafelberg
daar’s ‘n engel wat langs my lê
en dis alles wat ek wil hê
mmm en dit reën in die klein karoo
en daar’s goud nou op die koringlande
daar’s ‘n stilte in my gemoed
en dis alles wat ek wil sê
mmm ja dit reën in die klein karoo
in liefde het ons saam geleer
opgestaan en weer probeer
druk my vas en soen my nog ‘n keer
as trane oor my w-nge rol
voel ek jou hart hie’ binne my
vanaand sien ek my kinders in jou oë
jy’s my hemel
jy’s my engel
jy’s hier by my, by my
Random Song Lyrics :
- we are all made of stars (slow synth mix) - moby lyrics
- photographs - olive b lyrics
- hold me - mark eitzel lyrics
- living in an abandonded firehouse with you - the magnetic fields lyrics
- fields of gold - evynne hollens lyrics
- losing interest - jon foli lyrics
- red smoke - saints of valory lyrics
- cancer's beauty - a colour cold black lyrics
- runnin - sev lyrics
- gaal ni kadni - parmish verma lyrics