
mamma lyrics (feat. nicholis louw) - kurt darren lyrics
Loading...
mamma dankie vir wie ek is
dankie vir wat ek nooit sal wees
daar’s baie wat ek graag wou sê
as ek vergeet
vergewe my
mamma jy was nog altyd daar
jy’t my geleer jy’t my bewaar
as ek my lewe oor kan kry
wens ek ma
‘s daar by my daar by my
en ek weet jy’t gedroom
en ek weet jy’t geglo
en ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë
maar ek is waar ek is want ma’t my gely
ek mis jou ek mis jou
mamma miskien was ek verkeerd
jou trane sal ek nooit vergeet
vandag wil ek net jammer sê
ek’s lief vir jou
vergewe my vergewe my
mamma ek hoop jy’s trots op my
ek hoop vandag maak ek jou bly
as ek my lewe oor kan kry
wens ek ma
‘s daar by my
want ek weet jy’t geglo saam my gedroom
hierdie lied is net vir jou mamma
Random Song Lyrics :
- woven hands - a sense of purpose lyrics
- bolne do - music pm lyrics
- zona negativa - prestus hood lyrics
- yeah, yeah, yeah that boy of mine - lesley gore lyrics
- codinome v - teoria do caos lyrics
- anytime he goes away - voli contra lyrics
- lift yourself (remix) - 'dler lyrics
- lit like a video - dyme-a-duzin lyrics
- mug up - kool keith lyrics
- cash - badboi lyrics