
ek bely - leah sa lyrics
ek bely lyrics
ek bely
toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry hey hey hey
ek bely
die mooiste woorde kan jou nie beskryf
ek wil jou ken jou wie jy is jou lyf
jy bly maar net die beste deel van my
ek bely met my hele hart
niemand sal jou ooit weg kan vat
jy’s my see en my sand
my waarom ek kaalvoet stap
ek bely dit maar net aan jou
dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
jy’s die onder in my bewussyn
my laat nag praat
ek bely
ek bely
jou asem is waarvoor ek sal baklei
ek wil net by jou wees net ek en jy
jy’s die waarheid en die tweede stem in my
ek bely met my hele hart
niemand sal jou ooit weg kan vat
jy’s my see en my sand
my waarom ek kaalvoet stap
ek bely dit maar net aan jou
dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
jy’s die onder in my bewussyn
my laat nag praat
ek bely
ek bely
toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry hey hey hey
ek bely met my hele hart
niemand sal jou ooit weg kan vat
jy’s my see en my sand
my waarom ek kaalvoet stap
ek bely dit maar net aan jou
dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
jy’s die onder in my bewussyn
my laat nag praat
ek bely
Random Song Lyrics :
- just dessert: the dance of moxie and mathias ii - mary crowell lyrics
- smile - trae tha truth lyrics
- let it bleed - maulskull lyrics
- where you want me - leddra chapman lyrics
- balance - nikola lyrics
- love & hip hop - dx staff lyrics
- high - smbk subzero lyrics
- alone - chanté moore lyrics
- believed in you - janine lyrics
- walls - icarushoney lyrics