
ek vergewe jou - leah sa lyrics
ek vergewe jou lyrics
jy weet jy maak my so kwaad
as jy nie luister as ek praat
maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou
want jy’s prakties gebou
elke stuk en deel van jou
want dis hoe jy my op die grond kry
maar ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah*oh*oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah*oh*oh net vir jou
jy’s kompleet ongewoon
ek ken jou lyf van kop tot toon
en daar’s geen twyfel
ek verstaan jou
jy’s my goed, jy’s my sleg
jy’s my waar en jy’s my weg
en al verskil ons staan ons op gеlyke grond
maar ek vergеwe, gewe, gewe jou, whoah*oh*oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah*oh*oh net vir jou
nou’s dit net ons kaalvoet op die strand
vergeet van gisteraand
ons lewe vir aande soos vanaand
en als wat my van jou pla gooi ek vir die maan
dis iets wat net die liefde sal verstaan
whoah*oh*oh net vir jou
en ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah*oh*oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah*oh*oh net vir jou
Random Song Lyrics :
- si me salve tu - neffa lyrics
- 200 - lil jamsy lyrics
- sawtoothed jericho - pony bradshaw lyrics
- augen,. - thorrill lyrics
- a rima - salama lyrics
- rotten - fuckapache lyrics
- hebrews 11:1 - atm, six the don lyrics
- numbers - map maker lyrics
- о ней (about her) - detka chu lyrics
- messiah - blaq diamond lyrics