
hier en nou - lize beekman lyrics
die wêreld lyk as of onderstebo ek sien die bang vir die onbekende in jou oë
ek was al daar die hemel weet dit is so so ek sit langs jou sonder oordeel of verwyt
en kyk daar buite hoe die dae rat breek en kyk
hier sit ons twee nog steeds
hier en nou kan jy met sekerheid in jou hande hou
en as jy wil kan jy vertel hoe hierdie oomblik voel
van die son wat sag oor jou rug kom dans
die warm van sy lig wat oor jou skouers val
hier en nou is ek langs jou
oral oor is allеs ongewoon ek sien vеrlang na ‘n ander tyd in jou oë
ek was al daar die soek na iets normaal of net ‘n antwoord op een van ‘n duisend vrae
maar kyk daar buite hoe die dae rat breek en kyk
hier sit ons twee nog steeds
hier en nou kan jy met sekerheid in jou hande hou
en as jy wil kan jy vertel hoe hierdie oomblik voel
van die son wat sag oor jou rug kom dans
die warm van sy lig wat oor jou skouers val
hier en nou is ek langs jou
hier en nou is ek langs jou
Random Song Lyrics :
- the night i was reminded when you left - vox de re lyrics
- bmh - sleepy hallow lyrics
- instalove - dseven lyrics
- die besten träume - christin stark lyrics
- düşünce - akra lyrics
- sie sagte doch sie liebt mich - thomas anders lyrics
- 100.000 wunder - thomas anders & florian silbereisen lyrics
- leaving los angeles - l.a. edwards lyrics
- phila$ande - kiddo pwinz lyrics
- problem addict - 156/silence lyrics