
sawens - lucas maree lyrics
sawens as ek huis toe ry
met die maanlig rond om my
sing ek in die helder nag
van my vroutjie wat daar wag
stil en rustig lê die blaars
in die silwer maanlig waars
net die kriek en padda koor
kan die stilte soms verstoor
goud en silwer vra ek nie
stad’s remoer verdra ek nie
gee vir my die bosveld ruim en vry
kom ek nader aan my hart
lag ek saggies in my baard
want ek weet my blouoog nooi
maak haar net vir my so mooi
sawens as ek huis toe ry
mеt die maanlig rond om my
sing ek in die hеlder nag
van my vroutjie wat daar wag
stil en rustig lê die blaars
in die silwer maanlig waars
net die kriek en padda koor
kan hierdie stilte soms verstoor
goud en silwer vra ek nie
stad’s remoer verdra ek nie
gee vir my die bosveld ruim en vry
kom ek nader aan my hart
lag ek saggies in my baard
want ek weet my blouoog nooi
maak haar net vir my so mooi
het haar net vir my getooi
maak haar net vir my so mooi
Random Song Lyrics :
- was wir verdienen - das w lyrics
- masturbate - by: me lyrics
- ronces - limsa lyrics
- are you someone? - radiohead lyrics
- спортмастер - дерьмо. - milan zharkov lyrics
- she so damn cute - yung cri$py lyrics
- jojo world vs. everybody - smylez lyrics
- necessities - cvees lyrics
- down - eman8 lyrics
- lang tham - noo phuoc thinh lyrics