
huigelaar - moses metro man lyrics
Loading...
met gesange van engele
die donker nag wat oopmond glimlag
en die maan wat in die wolke rook verdwyn
deur see belyn
ek draf verby
na plekke wat
my blind maak
wag nou huigelaar bedaar
daar is meer wat vir jou wag
breek die boks, breek die boks waarin ek bly
dan sal ‘n sonopkoms wag vir my
skielik leef daar weer iets binne my
op my knieë met al my vuiste
wag ek op verligting
want my blindheid het nou weggespoel
ek draf verby
na plekke wat
my blind maak
wag nou huigelaar bedaar
daar is meer wat vir jou wag
breek die boks, breek die boks waarin ek bly
dan sal ‘n sonopkoms wag vir my
Random Song Lyrics :
- espero por ti - anjos lyrics
- still verpisst - eso.es lyrics
- je-suis (fantastique) - nómada lyrics
- antidote - twin arrow lyrics
- caligula - delachute lyrics
- tender love ballad - nuclear bubble wrap lyrics
- with you - ximone lyrics
- shining - miss kaniyah lyrics
- narrow galaxy - vprojekt lyrics
- red rover - benzi lyrics