
samurai - moses metro man lyrics
ek buig voor jou
en hier staan ons weer
asem in en uit
ek gaan my vrees verskeur
en ek d*nk op my voete
ja ek sien jou beweeg
soos ‘n spook in die nag
kwyn jy weg maar jy leef
die vrees en die pyn
wat in tyd sal verdwyn
en ek dans in die skadu’s
van jou bloed en jy weet
slaan*slaan terug ons swaard in die lug
teen die harde merke op jou gesig
val die vyand met muur teen sy rug
voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk
samoerai jy het, ‘n samoerai in my
in vlees en gees
kom die strale deur
die lug trek oop
sy skadu is nie meer
en ek d*nk op my voete
ja ek sien jou beweeg
soos ‘n spook in die nag
kwyn jy weg maar jy leef
die vrees en die pyn
wat in tyd sal verdwyn
en ek dans in die skadu’s
van jou bloed en jy weet
slaan*slaan terug ons swaard in die lug
teen die harde merke op jou gesig
val die vyand met muur teen sy rug
voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk
samoerai jy het, ‘n samoerai in my
Random Song Lyrics :
- teri mehfil mein kismat azmakar - lata mangeshkar & shamshad begum lyrics
- daleko do ciebie mi - the dziemians lyrics
- hands up - feltz or f3ltzyy lyrics
- mixed up mutt - lil darkie lyrics
- ruin - passpo☆ lyrics
- haul away joe - pierce campbell lyrics
- northrend ii - peet (cze) lyrics
- burger! - leywin lyrics
- ща, ща, ща (now, now, now) - rare (whrpape) lyrics
- discarded - feltz or f3ltzyy lyrics