
hout op die vure - nádine (south african) lyrics
hout op die vure lyrics
gevaar die oomblik toe ek in jou oë staar
onseker wat dit was maar dit was daar
onseker wat dit was maar ek was klaar joune
gevang die oomblik toe ek eers begin verlang
toe jy soos donker wolke oor my hang
toe druppels op my val was ek nie bang
want ek’s gereed vir liefde
vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart
beseer al baie van tevore ‘n les geleer
die krake in my hart nog baie teer
mеt krake in my hart net weer probeer
want ek’s gеreed vir liefde
vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart
die vlamme van my liefde hoër kan maak
die brande in my hart bly groter raak
want ek’s gereed vir liefde
vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart
Random Song Lyrics :
- loversku - mala agatha lyrics
- psycho star - kingtuff lyrics
- kya maine socha (one love) - shaan lyrics
- mueve - abraham mateo lyrics
- ultraviolet - kingtuff lyrics
- perfect life - b'z lyrics
- the lake - nolwenn leroy lyrics
- attends-moi - michel berger lyrics
- koi-gokoro - b'z lyrics
- mencintaimu menyakitkan - denik armila lyrics