
nege lewens - nádine (south african) lyrics
nege lewens lyrics
ek kook nie meer vir twee
die ander glas staan leeg
gehoor jy’t aanbeweeg
dit maak my binne seer
die aande kouer nou
die kussing ruik na jou
gebreek wat ons gebou het
die laaste van my krag is weg
ek’s moeg en seer na die geveg
wat jy gedoen het was nie reg
my nege lewens het jy almal weggeneem
die seerste van hul almal was die laaste een
dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen
ek gaan in vrede heen
ek skеur die briewe op
probeer diе trane stop
kry jou nie uit my kop
ek hou die deur nog dop
die laaste van my krag is weg
ek’s moeg en seer na die geveg
wat jy gedoen het was nie reg
my nege lewens het jy almal weggeneem
die seerste van hul almal was die laaste een
want ek het nie net tydelik my hart geleen
ek’t hom gegee vir jou
my nege lewens het jy almal weggeneem
onthou nog al die trane na die laaste een
dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen
ek gaan in vrede heen
die laaste van my krag is weg
ek’s moeg en seer na die geveg
wat jy gedoen het was nie reg
my nege lewens het jy almal weggeneem
die seerste van hul almal was die laaste een
want ek het nie net tydelik my hart geleen
ek’t hom gegee vir jou
my nege lewens het jy almal weggeneem
onthou nog al die trane na die laaste een
dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen
ek gaan in vrede heen
ek gaan in vrede heen
Random Song Lyrics :
- ghost town - chloe gasparini lyrics
- joyful but shocked - lucky puke lyrics
- c0mida - p3n3 brush lyrics
- pari-para - 山下智久 (tomohisa yamashita) lyrics
- the chiefs manifesto - atm lyrics
- cream - play69 lyrics
- 奔跑的少女 (hashire! penguin) - snh48 lyrics
- smrt se neptá - trollech lyrics
- планета (planet) - инсомни (insomni) lyrics
- meuf - olympe chabert lyrics