
tyd - nádine (south african) lyrics
ure, minute, sekondes saam jou
ek wil elke oomblik onthou, die hier en die nou
in die oggend maak die son my wakker
ek sien jou, ek kyk hoe jy slaap
my rede om wakker te raak, niks anders maak saak
al waar ek wil wees is hier by jou
sluit die koue daar buite heel uit
want jy is al wie ek wil sien
as die tyd moet stil staan nou
sal ek steeds aan kan hou
om lief te kry saam jou
want my hart is geseël met jou soen
as die tyd moet terug draai hier
sal ek niks verander nie
ek sal jou aanhou liefhê
niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
weke en maande en jare saam jou
ek wil elke oomblik onthou, die hier en die nou
in die aande maak die maan dit ligter
jy sien my jy kyk hoe ek staar
in jou see van liefde vergaan, maar jy neem my hand
al waar jy wil wees is hier by my
sluit die koue daar buite heel uit
want ek is al wie jy wil sien
as die tyd moet stil staan nou
sal ek steeds aan kan hou
om lief te kry saam jou
want my hart is geseël met jou soen
as die tyd moet terug draai hier
sal ek niks verander nie
ek sal jou aanhou liefhê
niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
ek sal jou altyd liefhê
ohh oh
as tyd moet stil staan nou
sal ek steeds aan kan hou
om lief te kry saam jou
want my hart is geseël met jou soen
as die tyd moet terug draai hier
sal ek niks verander nie
ek sal jou aanhou liefhê
niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
Random Song Lyrics :
- life - lin littleton lyrics
- вот и всё (that's all) - zoloto lyrics
- porton down [the margin] - peter hammill lyrics
- морфін - sleepy andy lyrics
- bloqueia seu ex (ao vivo) - nattan lyrics
- screaming cells - moniac lyrics
- i daudens dimme natt - djevel lyrics
- companion to owls - aspidistrafly lyrics
- drowning in damnation (punk rock and unrequited love) - vestron vulture lyrics
- gigantes do norte - joelma lyrics