
generaal - nicholis louw lyrics
Loading...
generaal generaal ek kom jou dogter haal
my perd is opgesaal hier kom die man van staal
generaal
sy kon my gedagtes lees
‘n storie van ‘n oorlog
wat vandag begin
nooit sal ek daai dag vergeet
het dadelik geweet
ons gaan mekaar mos opvreet
dis finaal, dis finaal
generaal generaal ek kom jou dogter haal
my perd is opgesaal hier kom die man van staal
generaal generaal ek kom jou dogter haal
ek weet dis radikaal maar sy’s fenominaal generaal
sy het my gesalueer
ek kon myself nie keer
my hart is beseer
haar pa se geweer
is oorgelaai en ek sou
nooit kon raai dit sou gebeur nie
bomme ontplof hier binne my
en sy het haar fisier op my
ek waai ‘n wit vlag ek gee oor
generaal ek het my hart verloor
Random Song Lyrics :
- now and then - elijvh lyrics
- too close - assuming we survive lyrics
- the boat song - amanda palmer lyrics
- hey brother (do unto others) - the frightnrs lyrics
- if i were you (i’d be through with me) - the divine comedy lyrics
- youth - ieuan lyrics
- mach nicht diesen - keelkopf lyrics
- epistle to tim (on cinema, on friendship!) - vic berger lyrics
- around the world and back - state champs lyrics
- khel kya? (freestyle) - trik lyrics