
net die een vir my (maia hee) - nicholis louw lyrics
maia hee
maia hoo
maia haa
maia ha ha
onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
wil net sê jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
h-llo – h-llo – ek’s uit – los n boodskap na die beep.
ek bel jou terug dankie vir gistraand se fliek
(ek) wil jou sê jy’s net die een vir my
net die een vir my. net die net die een vir my
maar jou voice mail is al wat ek kry
ek wil jou sê jyssie een vir my
ek moet jou sien vanaand ag toe nou
sê ja tel op jou foon sê ja as ek jou vra
h-llo h-llo – ek’s nogsteeds uit – los n boodskap na die beep.
ek bel jou terug dankie vir gistraand se fliek
(ek) wil jou sê jy’s net die een vir my
net die een vir my. net die net die een vir my
maar jou voice mail is al wat ek kry
ek wil jou sê jyssie een vir my
Random Song Lyrics :
- life's a beach - cheddar peppers lyrics
- someone better - cassette tapes lyrics
- the year of midnight honey - real clothes lyrics
- 92 pounds - 1st klase lyrics
- 因為是你 (because it's you) - cyndi wang (王心凌) lyrics
- the fire - the avett brothers lyrics
- anodyne (playing the ghost) - real clothes lyrics
- i wrote this song for you - john valenti lyrics
- g 4 u - astu lyrics
- we go together like - abby anderson lyrics