
net die een vir my - nicholis louw lyrics
maia hee
maia hoo
maia haa
maia ha ha
onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
h-llo – h-llo – ek’s uit – los ‘n boodskap na die beep.
ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek
(ek) wil jou sê jy’s net die een vir my
net die een vir my. net die net die een vir my
maar jou voice mail is al wat ek kry
ek wil jou sê jyssie een vir my
ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
sê ja – tel op jou foon sê “ja” as ek jou vra
h-llo h-llo – ek’s nogsteeds uit – los ‘n boodskap na die beep.
ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek
(ek) wil jou sê jy’s net die een vir my
net die een vir my. net die net die een vir my
maar jou voice mail is al wat ek kry
ek wil jou sê jyssie een vir my
Random Song Lyrics :
- yacht rock - shtëpi lyrics
- divisionary - erra lyrics
- i try - charli xcx lyrics
- suicide note - pieces of the past lyrics
- spit it how i wanna - dashboard danny lyrics
- dimension - razor (japan) lyrics
- om - ingrid eggen vårvik lyrics
- chungdam models (청담 모델스) - demie lyrics
- sorte - ney matogrosso lyrics
- hwaa - (g)i-dle lyrics