
sit die lig aan - nicholis louw lyrics
wil jy gaan wegkruip in die donker
dit is nag en niemand sal ons vang
gesteelde vrugte is mos lekker
waar kom jy vandaan
in die donker sien jy niks nie
kruip jy weg of staan ek reg voor jou
wil jy speel of is jy bang
die donker gaan ons vang
sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam
sit die lig aan – kom soen my oppie w-ng
sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang
ek gaan jou vang – sommer want ek kan
sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam
sit die lig aan – kom soen my oppie w-ng
sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang
ek gaan jou vang – sommer want ek kan
jy steel my hart hier in die donker
sit die lig aan en kom steel hom weer
as jy net vra sal ek jou gee
wat jou hart begeer
as ek in jou oë kyk dan
raak my hele lewe deurmekaar
in die donker voel ek beter
hoop ek kry jou daar
sal jy sal jy by my bly
jy hoort hier aan my sy
sien jy ons liefde gloei
jy’s my lig in die donker
Random Song Lyrics :
- simple man - shureshot hypothesis lyrics
- siren call - symphonity lyrics
- back from the edge - james arthur lyrics
- since u been gone - scott bradlee's postmodern jukebox feat. mykal kilgore lyrics
- next - kxng crooked lyrics
- flashes - tove lo lyrics
- hydra 3d - dat adam lyrics
- queen's speech 6 - lady leshurr lyrics
- recuerdos del alma - anrtonella arancio lyrics
- te amo chega dá raiva (ao vivo) - simone & simaria & bruno & marrone lyrics