
die plan - randall edons lyrics
let me go, away from this place to the unknown
let me go
let me go, away from this place to the unknown
let me go, go alone
(khumbaya)
ek was verlore,ek was blind
maar toe het ek vir jesus gevind (ja)
hy het my hart oopgemaak,hy het my hele lewe verander
(die plan is om jou naam te prys)
(khumbaya)
ek was verlore (ja), ja ek was blind
maar toe het ek vir jesus gevind
hy het my hart oopgemaak (hy hеt my hart oopgemaak),hy het my helе lewe verander
(king!)
die grootste plan is om jou naam te prys
ek sal jou liefhe,ek sal jou dien (ek sal jou dien)
die grootste plan is om jou woord te verkondig
ek sal jou boodskap deel (met almal)
jou woord is my lewe,jou woord is my lig
ek volg jou stappe,ek luister na jou stem
jy het my geroep,jy het my gestuur
nou gaan jou boodskap deel (deel!)
(khumbaya)
ek was verlore (ja), ja ek was blind
maar toe het ek vir jesus gevind (ja)
hy het my hart oopgemaak,hy het my hele lewe verander
ja ek was blind,maar toe het ek vir jesus gevind
hy het my hart oopgemaak,hy het my hele lewe verander
(heilig my heer u is heilig)
ek gaan uit soos die twaalf (soos die twaalf),behalwe die een (behalwe judas)
met n hart vol geloof,en n gees wat nie kan stilstaan nie
ek gaan uit om te verkondig,die boodskap van liefde en hoop
en om te wys dat jesus, die ware weg is tot die lewe
(ek sal u eer)
(my liefde,my redding,u is my alles,my koning)
Random Song Lyrics :
- fuck hillary clinton song - the undisputed truth (2) lyrics
- grinder - kevin gates lyrics
- still in love (feat. junglepussy) - lion babe lyrics
- 5am - grandbuda lyrics
- el bombo - estudio en vivo - chocquibtown lyrics
- hiit - down to date lyrics
- nun to me - chief keef lyrics
- bonde anti caô - lester lyrics
- body telepathy - charles hamilton lyrics
- little girl - toni romiti lyrics