
by my - riana nel lyrics
deur swaai oop hy sê vir my
aspoestertjie jy’s myne
en selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde
en in sy oë is ek verlore
ek sukkel om te staan
maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
by my, vanaand
bly by my vanaand
voor die oggend jou hier by my kry
sê jy sal bly vanaand
bly by my vanaand
die ure in die glas loop vinnig uit
en al wat ons wil hê is tyd
maak dit saak, die aand’s verby
maar dis lank nog nie die einde
die sprokie het toe waar geword
kan jy glo ek is nou syne
die sekondewyser slaan alweer
maar tyd is nou ons vriend
en wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
by my, vanaand
bly by my vanaand
voor diе oggend jou hier by my kry
sê jy sal bly vanaand
bly by my vanaand
die urе in die glas loop vinnig uit
en al wat ons wil hê is tyd
wat nooit uitloop nie
en liefde wat vertrou
en selfs hier in my swakheid
sal ek aanhou klou
jy sal bly by my
bly by my vanaand
voor die oggend jou hier by my kry
jy sal bly vanaand
bly by my vanaand
die ure in die glas loop vinnig uit
en al wat ons wil hê is tyd
Random Song Lyrics :
- soldados de la música - malaka youth lyrics
- eagle cry - yaux lyrics
- caliente - mora lyrics
- the storm - thefatrat & maisy kay lyrics
- тебе це може вбити (it can kill you) - скай (skai) lyrics
- summer - kesha lyrics
- feel so strong (shebeen mix) - p.j. powers lyrics
- gimme time - mackpuff lyrics
- fix you - alex goot lyrics
- something after all - starry musical lyrics