
dans - riana nel lyrics
te veel keer het ek jou hart geweier
want dit alles klink te goed om waar te wees
maar vanaand staan ek hier, in jou arms
met die dansvloer oop vir jou en my
en ek sê vou jou hande om my w-nge en soen my op my lippe
hou my vas, hou my tog net vas
dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
saam met jou sal ek dit dans
dit was ‘n warm somersaand toe jy my hand vat
en op jou regterknie, vir my antwoord vra
ek wou nie regtig huil nie maar ek het
en met jou sagte woorde het jy my kom red
en ek sê vou jou hande om my w-nge en soen my op my lippe
hou my vas, hou my tog net vas
dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
saam met jou sal ek dit dans
ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees
tot die dood ons skei
en ek sê vou jou hande om my w-nge en soen my op my lippe
hou my vas, hou my tog net vas
dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
saam met jou sal ek dit dans
so vou jou hande om my w-nge en soen my op my lippe
hou my vas, hou my tog net vas
dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
saam met jou sal ek dit dans
saam met jou, saam met jou sal ek dit dans
Random Song Lyrics :
- comida na mesa - infante (prt) lyrics
- chicken coupe all my voodoo (duplicate delete) - marked for deletion lyrics
- gaita zuliana - gus2000 lyrics
- fools with a song - wack lyrics
- ванпанчмен (one punch man) - warvoid lyrics
- brownie - jackmansongdevvill lyrics
- en for holdet - skinz (dnk) lyrics
- stay gold - aibeck lyrics
- doba - unkayy lyrics
- norma jean - yung flex lyrics