
liefde is liefde - ruan josh lyrics
liefde is liefde lyrics
jou hande teen my ek voel jou asem
my hart se ruite is toegewasem
ek hoort net hier
ooh dis liefde die
my hart klop vinnig hy volg jou spore
hy hoor als deur die selfde ore
wat kan ek doen
want liefde is liefde
en liefde kies my hart vir jou
ek weet dat ek jou vas wil hou
want liefde is liefde
jou lewe is lewe
ons lewens paaie het gekruis
die waarheid weer vir my gewys
want liefde is liefde
jou woorde in my het niks meer nodig
jou glimlag flikker soos helder kerslig
met jou by my
mmm vlieg als verby
my hart klop vinnig
hy volg jou spore
hy hoor als deur die selfde ore
wat kan ek doen
want liefde is liefde
en liefde kies my hart vir jou
ek weet dat ek jou vas wil hou
want liefde is liefde
jou lewe is lewe
ons lewens paaie het gekruis
die waarheid weer vir my gewys
want liefde is liefde
liefde is liefde
en niks kan dit verander nie
liefde is ewig
en ewig bly my hart net hier
want liefde is liefde
en liefde kies my hart vir jou
ek weet dat ek jou vas wil hou
jou lewe is lewe
ons lewens paaie het gekruis
die waarheid weer vir my gewys
want liefde is liefde
ons lewens paaie het gekruis
die waarheid weer vir my gewys
want liefde is liefde
Random Song Lyrics :
- one day closer - sinate lyrics
- illuminati - nevoy lyrics
- pressure - a spell inside lyrics
- non-linear time vs. misshapen space - say hi lyrics
- gamee - l.j. lyrics
- leather bound (feat. nick cross) - abyss walker lyrics
- im tirtzi - אם תרצי - arik einstein - אריק איינשטיין lyrics
- mazliet par daudz - normunds rutulis lyrics
- je ne perd pas le nord - canardo lyrics
- persecution smith - bob seger lyrics