
ek wil eendag kan sê - ruhan du toit lyrics
ek wil eendag kan sê lyrics
alles eindig na dit begin
eers te veel en dan is daar te min
alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders
water kook en dan word dit koud
eerste jonk en dan word ons oud
elke uurglas loop uit maar met jou en met my is dit anders
het ek jou als gegee wat ek kan gee
jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
en jou elke dag herrinner jy’s my hele lewe
ek wil eendag kan sê ek het
ek jou beskerm teen ‘n duisend man
en jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang
as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
ek wil eendag kan sê ek het
dinge raas en dan word dit stil
een miljoen en dan is daar nul
alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders
ooh en teen die laaste gety bly ons veg ek en jy
teen die branders
het ek jou als gegee wat ek kan gee
jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
en jou elke dag herrinner jy’s my hele lewe
ek wil eendag kan sê ek het
ek jou beskerm teen ‘n duisend man
en jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang
as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
ek wil eendag kan sê ek het
ek wil eendag kan sê ek het
het ek jou als gegee wat ek kan gee
jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
en jou elke dag herrinner jy’s my hele lewe
ek wil eendag kan sê ek het
ek jou beskerm teen ‘n duisend man
en jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang
as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
ek wil eendag kan sê ek het
ek wil eendag kan sê ek het
Random Song Lyrics :
- cloud - kate davis lyrics
- samedi - saybe lyrics
- don't leave me in silence - reminiscence lyrics
- κάνω ότι δε βλέπω (kano oti de vlepo) - katerina stikoudi lyrics
- cut your wings - muddymya lyrics
- deadman's blues - matt woods (usa) lyrics
- chora no meu colo - ágata (pt) lyrics
- så låg - norlie & kkv lyrics
- not an angel - daniel barron lyrics
- réel - leto lyrics