
monumentaal - ruhan du toit lyrics
monumentaal lyrics
daar’s niks om te vrees nie
ons is nog nie gebreek nie
moenie opgee nie
moenie ophou probeer nie
dis nog nie te laat nie
en bou ons verlede
ons is hier vir ‘n rede
hier lê ons sweet
hier lê ons bloed
staan op want ons moet
monumentaal dis ons verhaal
hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
dit kom al hoe nader
kom hel of hoë water
niks kan ons keer nie
en hy’s in beheer
dis monumentaal
mag ons nooit vergeet nie
dit was nooit tevergeefs nie
onthou ons helde
hier lê hul bloed
staan op want ons moet
monumentaal dis ons verhaal
hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
dit kom al hoe nader
kom hel of hoë water
niks kan ons keer nie
en hy’s in beheer
niks kan ons keer nie
want hy’s in beheer
dis monumentaal
dis monumentaal
monumentaal dis ons verhaal
hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
dit kom al hoe nader
kom hel of hoë water
niks kan ons keer nie
want hy’s in beheer
niks kan ons keer nie
want hy’s in beheer
dis monumentaal
Random Song Lyrics :
- queen - takeythesecxnd lyrics
- girlfriend - blue carmin lyrics
- man braucht einander - von seiten der gemeinde lyrics
- huwag kang susuko (theme from "prima donnas 2") - jessica villarubin lyrics
- begin de dag met een dansje - feest dj maarten lyrics
- alchimia veninului - cedry2k lyrics
- sick. - dempseyrollboy lyrics
- silver threads and golden needles - crystal gayle lyrics
- revo cv3.0 - visible eva lyrics
- we dgaf! - bbk slime lyrics