
skuldig - ruhan du toit lyrics
skuldig lyrics
ek sal aanhou staan en net vir jou baklei
jy sal sien dat wanneer ek weg is mis jy my
foute word gemaak deur jou en ook deur my
maar dit maak nie saak ek is reg om te baklei
jy kla my aan ek het jou hart gesteel
laat arresteer my as jy seker is
jy’t my die lewenslange straf gegee
jou punt gemaak en toe die saak laat rus
ek sal vir jare agter tralies leef
die dae bly aftel en jou altyd mis
as jy my aankla van te lief vir jou wees
sal ek herkеn dat ek skuldig is
maar hoe kom ek hiеr uit ek moet jou nou sien
nog ‘n dag en nog meer verlange soek ek nie
sirene se geluid ‘n straf wat ek verdien
want hoe kan iemand jou ooit wil seermaak weet ek nie
jy kla my aan ek het jou hart gesteel
laat arresteer my as jy seker is
jy’t my die lewenslange straf gegee
jou punt gemaak en toe die saak laat rus
ek sal vir jare agter tralies leef
die dae bly aftel en jou altyd mis
as jy my aankla van te lief vir jou wees
sal ek herken dat ek skuldig is
hoe draai ek tyd terug
ek vra myself regtig
en staan al met my rug teen die muur
elke uur
jy kla my aan ek het jou hart gesteel
laat arresteer my as jy seker is
jy’t my die lewenslange straf gegee
jou punt gemaak en toe die saak laat rus
ek sal vir jare agter tralies leef
die dae bly aftel en jou altyd mis
as jy my aankla van te lief vir jou wees
sal ek herken dat ek skuldig is
as jy my aankla van te lief vir jou wees
sal ek herken dat ek skuldig is
Random Song Lyrics :
- lady of pain - juice (bändi) lyrics
- babbi e baby squillo - two fingerz lyrics
- i ran - d.a. lyrics
- echo - jazz lazer lyrics
- non-fiction - lecrae lyrics
- monarch vip - gawtbass lyrics
- o come let us adore him - hillsong worship lyrics
- come and get it (losing sanity) - speed on the beat lyrics
- way out west - james blundell lyrics
- the day the fire went out - army of bones lyrics