kersie in die deur - ryno velvet lyrics
o hierdie ou hart kom huis toe
o hierdie ou hart wil breek
hierdie pad noem ek myne wat my voete steek
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
o die langpad terug na jou toe
die langpad wat so steek
die langpad van jou huis af wat my so wil breek
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
o sondag is ‘n lang dag
dis sondag wat my breek
o sondag voel so salig wat my so opvreet
want еk kom huis toe my girl
los daai kersie in diе deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
o ek volg die sterre huis toe
ek volg die ster na jou
ek volg die ster wat brand naby jou my vrou
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
o hierdie ou hart kom huis toe
o hierdie ou hart wil breek
hierdie pad wat ek myne noem wat my voete steek
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
want ek kom huis toe my girl
los daai kersie in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
los hom in die deur
Random Song Lyrics :
- zah magniry - elidiot lyrics
- i ain't shit - styles p lyrics
- born on the bayou (with kid rock) - john fogerty lyrics
- it's lucid - daveed lyrics
- balmain - brandio lyrics
- fem komma tvåan - bolaget lyrics
- girlfriend - whitney reed lyrics
- giovanotto fresco - lil manda lyrics
- fortuna - antónio zambujo lyrics
- ima dog - fly wizzy lyrics