
metropolis - ryno velvet lyrics
die beste van veiligheid
is ons gemaklik hier uit?
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?
bewyse op die horison
hou ek dan myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vergaande ek d*nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
die beste deel van heiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?
bewyse op jou horison
en hou ons net onsеlf dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vеrgaande ek d*nk. dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
dis vergaande ek d*nk, is my wêreld en jou vind
tyd sal leer
die beste deel van veiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
die rede vir omstredigheid
en gooi ek dan myself uit?
bewyse op die horison
en hou ek net myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vergaande ek d*nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
vergaande ek d*nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
Random Song Lyrics :
- i stand alone - therapy? (band) lyrics
- alene - xander (dnk) lyrics
- robot wine - spice lyrics
- stay woke(t.u.k mix) - rasha_megastar lyrics
- the first night (razor-n-guido club mix radio edit) - monica lyrics
- junko furuta - danilla riyadi lyrics
- paranoia meditation - samuel mcdaniel lyrics
- x libris [live] - talis kimberley lyrics
- bare - synchronice lyrics
- warm heart, cold feet - kingmaker lyrics