
kan jy onthou? - shane salt. lyrics
kan jy onthou, geskryf deur. shane salt
kan jy onthou toe jy in skool was?
net gewarrie wat almal van jou d*nk
die tyd is verby wat ek omgee
wat ander mense van my d*nk!
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
die meneer vra my wat’s die andwoord
toe weet ek nie wat om te se
toe kry ek pakslae, o my hemel!
dit is marnet hoe dit was
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop * jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop * jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
hoekom moet ons omgee wat almal d*nk?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
dis hoekom ons omgee wat almal d*nk
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
Random Song Lyrics :
- a marte - lit ren lyrics
- drunk king kong - g94 lyrics
- sleep on the floor - dan mangan lyrics
- rudolph the red-nosed reindeer - martina mcbride lyrics
- l fait que jouer sur les mots - cancrelove lyrics
- i wouldn't have made it - don francisco lyrics
- redeemer - zodiac ass lyrics
- herbatka i cs - beka ksh lyrics
- weak & strong - nikita snow lyrics
- murder on the dancefloor (slowed down version) - sophie ellis-bextor lyrics