
begin weer voor - shine 4 lyrics
ek mis jou oë en mis jou smile
jou boxer shorts, jou funky style
jou attitude so cutting edge so cool
dalk het ek teveel verwag
moet ek chill en dalk meer lag
serious kan ook tot later wag
miskien is daar ‘n groter doel vir wat ons voel
kom ons
begin weer voor en red wat’s oor
soms moet mens jouself verloor
voordat jy iets nuuts kan vind
liefde kan bind maar ook verblind
as ek terug kyk mis ek jou
kom ons red wat’s oor
begin weer voor
begin weer vo*oor
hoe het als verkeerd geloop
al ons drome leeg gеstroop
al die liefde lyk my dis vеrby
moet ons dalk net vriende bly
van vooraf in die bondel vry
het ons liefde te gou vlerke gekry
miskien is ons vir mekaar bedoel, dis wat ek voel
kom ons
begin weer voor en red wat’s oor
soms moet mens jouself verloor
voordat jy iets nuuts kan vind
liefde kan bind maar ook verblind
as ek terug kyk mis ek jou
kom ons red wat’s oor
begin weer voor
begin weer vo*oor
soms moet mens jouself verloor
voordat jy iets nuuts kan vind
liefde kan bind maar ook verblind
as jy terug kyk mis jy my
kom ons vat wat’s oor en maak dit reg
begin weer voor en red wat’s oor
soms moet mens jouself verloor
voordat jy iets nuuts kan vind
liefde kan bind maar ook verblind
as ek terug kyk mis ek jou
kom ons red wat’s oor
begin weer voor
begin weer vo*oor
Random Song Lyrics :
- uno de octubre - cheb rubën lyrics
- drowning in color (feat. nathan sobel) - suavé thegent lyrics
- fireproof (jello remix) - vax lyrics
- trephination - scotty seed lyrics
- ракета (rocket) - exait lyrics
- viață bună - la familia lyrics
- corre corre - los hermanos lyrics
- eu nunca estou só - barão vermelho lyrics
- blk obake. - hak7m faraji. lyrics
- recuerda tu lugar - crystal lewis lyrics