
ek kry net nie genoeg van jou nie - shine 4 lyrics
ek lewe in die oomblik
maar ek kry net nie genoeg nie
ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby
ek verwag teveel van jou
ek weet dis onregverdig
met jou is ek soveel meer kan ons weer probeer
ek bewe ek lewe want als is vergewe
ek soek dit net nog een keer
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
dis die manier wat jy d*nk wat my siel laat vеrdrink
gee my meer gee my meer ek soek meer
ek kry net niе genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
gee my meer gee my meer ek soek meer
die tyd gaan te gou verby as jy by my is
want gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet
ek soek na ons paradys wat net jy my kan wys
jy raak alles binne my ja dit maak my bly
ek bewe ek lewe want als is vergewe
ek soek dit net nog een keer
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
dis die manier wat jy d*nk wat my siel laat verdrink
gee my meer gee my meer ek soek meer
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
gee my meer gee my meer ek soek meer
met jou arms om my sien ek die toekoms
die maan kan opkom en langs ons lê
niks sal ons kan versteur nie
kan net aangaan ja vir altyd aangaan
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
dis die manier wat jy d*nk wat my siel laat verdrink
gee my meer gee my meer ek soek meer
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
dis die manier wat jy d*nk wat my siel laat verdrink
gee my meer gee my meer ek soek meer
ek kry net nie genoeg van jou nie
ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
gee my meer gee my meer ek soek meer
ek kry net nie genoeg nie
Random Song Lyrics :
- demons - roomie & friends lyrics
- state of mind - h-squad lyrics
- hurt - rac mix - oliver tree lyrics
- sixteen 16's | ep 3 - akala lyrics
- listen to your heart - sutton foster lyrics
- cumbia de la raza - super grupo colombia lyrics
- las piedras rodantes - grupo maravilla lyrics
- messianica - hideous divinity lyrics
- ride mit mir - fab stripes lyrics
- rahat veteraaneille! - klamydia lyrics