
ek maak die deure van my hart oop - shine 4 lyrics
ek het bly droom ek het bly hoop
my hart hier op my mou gedra
my hart is klein jou liefde’s groot
hoe sal ek ooit vir meer kan vra
maar nou’s ek klaar gesoek
jy lees my soos ‘n boek
ek maak die deure van my hart oop, kom in
vir altyd kan nou begin
ek maak die deure van my hart oop, maak gou
nog altyd gewag vir jou
om saam te lewe, om saam te strewe
ek maak die deure van my hart oop
wanneer ek my hand in joune voel
weet ek jy’s vir my bedoel
vind ek myself staar in jou oë
weerspieël dat jy dieselfdе voel
hierdie liеfde’s goed
dit vloei diep in my bloed
ek maak die deure van my hart oop, kom in
vir altyd kan nou begin
ek maak die deure van my hart oop, maak gou
nog altyd gewag vir jou
om saam te lewe, om saam te strewe
ek maak die deure van my hart oop
is jy gereed my lief
vir hierdie avontuur
geen een kan ons opbreek
dis ons twee vir altyd saam
ek maak die deure van my hart oop, kom in
vir altyd kan nou begin
ek maak die deure van my hart oop, maak gou
nog altyd gewag vir jou
om saam te lewe, om saam te strewe
ek maak die deure van my hart oop
ek maak die deure van my hart oop
Random Song Lyrics :
- sve bih dala da si tu - dragana mirković lyrics
- omg - sasha zimmer, mc ruam & dornelles lyrics
- спидтест (speedtest) - madoublewrld lyrics
- inserting baluts on gonorrheal anus - raped by pigs lyrics
- yo - tarkan lyrics
- piosenka o youtube - zajanekpl lyrics
- sicka3z - crisis200 @gcc2 lyrics
- author of love - paul clark lyrics
- sodaa - صداع - lil elmohamdy - ليل المحمدي lyrics
- jeg har brent mine lys - inger lise rypdal lyrics