
ta mossie se sakkie -sakkie boeredans - sonja herholdt lyrics
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
ken jy die plaaspad se uitdraai by waenhuiskrans
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
la la la la la la
die donkielong huil op ou lang piet se skoot
en die traporrel skree
die oge word groot
as ou oom stefaans sy viool begin stem
en ta fien druk oupa frans in n stywe lyf klem
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
ken jy die plaaspad se uitdraai by waenhuiskrans
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
la la la la la la
die ingelse konsertina speel n lekker vastrap
in die hoek op n sleepwa is die braaivleis en pap
en die tannies en die omies skoffel deur dagbreek toe
en die misvloer blink vanaand
en ons skree balke toe!
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
ken jy die plaaspad se uitdraai by waenhuiskrans
ken jy ta mossie
se sakkie sakkie sakkie boeredans
la la la la la la
Random Song Lyrics :
- kiss kiss (ghetto remix) - chris brown lyrics
- drifting apart - adib sin lyrics
- aloe vera - new wavy lyrics
- alexithymia - pr!me l?fe & undxne lyrics
- new wave - shillz tex lyrics
- ぼくら対せかい | bokura tai sekai - amazarashi lyrics
- money fein - kyyngg lyrics
- deserts of mars - la bionda lyrics
- lean in me kop - mulde lyrics
- fly - brokoly lyrics