as dit nie jy is nie - spoegwolf lyrics
hoor jy
ons kind het ook jou stem
sing die seer seisoen
na sneeu in ons hare
ek was seker
dat die koue my sou insluk
jy breek die ys oop
ag, breek my in die helfde, ek’s bang
my winter hou nooit op nie
en dis nie net in my kop nie
as dit jy is nie
los dan die hele wêreld
los hulle almal
as dit nie jy is nie
is god nog daar buite
sneeu teen die ruite, ooh, oh*oh
ah*ah
ah
voel jy
die dood het ons kom inhaal
en ek dans met haar
hier dans ‘n pa met sy dogter
in ‘n sneeuveld
jy hang liggies in die bomе
om saam te waai
oor die skadus’s in my spore, еk’s bang
ek hou eintlik van die donker
en trek jou met ons onder
as dit jy is nie
los dan die hele wêreld
los hulle almal
as dit nie jy is nie
is god nog daar buite
sneeu teen die ruite, ooh, oh*oh
Random Song Lyrics :
- the beauty of breathing (jeff rosenstock cover) - overlöded lyrics
- the gun devil - rook falco lyrics
- the plup club - geoff smash music lyrics
- while we're young (live) - tony bennett lyrics
- don't fence me in - sons of the pioneers lyrics
- big dog - kevin abstract lyrics
- オキニ (okini) - lex (jpn) lyrics
- the being - samuel kinsella lyrics
- reaper - stellar west lyrics
- miss rich baby daddy - marty row, l the bong lyrics