
droombrief - spoegwolf lyrics
Loading...
ek stuur vir jou ‘n droombrief
want die wêreld woed te veel vir woorde so broos soos dié
met kogelbaaigroen en sonneblomgeel
en ek het gaan soek vir jou in die hoeke van my tuin
en woorde getrek uit ‘n stukkende pet
toe ek met my hele hart in liefde geglo het
ek stuur vir jou ‘n d*nkbrief
want niks maak meer sin in die wêreld nie
kan jy hierdie lees?
hallo
ek gaan vanaand
as daar oor is
pasta bolognese maak vir jou
en ek is nie lеkker nie
maar ek sal ‘n kеrs aansteek
om die seerste te onthou
(een, twee, drie, vier)
Random Song Lyrics :
- the same - cho lyrics
- daisy chain - slowly slowly lyrics
- iwanna - mgna crrrta lyrics
- быстрый (fast) - badcurt & monkey lyrics
- b.s.t - oldpee lyrics
- yesterday was just the beginning of my life - mark williams (nz) lyrics
- p90-flow - raxx & albintadon lyrics
- trap - eryn martin lyrics
- mona lisa | موناليزا - waleed ghanem - وليد غانم lyrics
- don't care (interlude) - dara maclean lyrics