
ek wil 'n huis wees - spoegwolf lyrics
Loading...
opsoek na die lig
dit was lank terug
ek is jammer, maar daar’s goed om te doen
ek het iemand wat gelukkig kan wees
ek wil die man word wat sy d*nk ek is
ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees
ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)
waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou
besteel van die lig
en ons w*nkel
die ergste is dat ons dit oorleef
jy was iemand wat gelukkig wou wees
ek wil die man word wat jy sê ek is
ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees
ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)
waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou
Random Song Lyrics :
- swing! - krashoutkaee lyrics
- f1 - movie monroe lyrics
- fecal enlightenment - my toilet is clogged lyrics
- adem in, adem uit - jet van der steen lyrics
- all da smoke - fsglexy lyrics
- roma de noantri - claudio villa lyrics
- bali song - sharlotta ututu, maruv lyrics
- no bluffing - officialkidart lyrics
- ronca (mixed) - héctor el father, don omar & zion lyrics
- hit the ground - minutes to midnight lyrics