
heen en weer - spoegwolf lyrics
Loading...
as ons alles in die vloed verloor
as niemand hierdie songs wil hoor nie
sal jy ‘n plekkie kry in die son
en lief ons kan dans hier
en jy kan nog dans hier
en die oomblik draai om en om my kind
pyn word kuns
kuns word wind
en die wêreld draai om en om met ons
ons val neer
een vir een
en die klokke swaai [?]
ek soek jou hier, hier by my
as ons alles [?] verloor
en net ons lywe in die koue oor het
kan jy ‘n plekkie kry in die son
en lief ons kan dans hier
jy wil nog dans hier
en die oomblik draai om en om my kind
pyn word kuns
kuns word wind
en die wêreld draai om en om met ons
ons val neer
een vir een
en die klokke swaai [?]
ek soek jou hier, hier by my
Random Song Lyrics :
- get smoked - zdl lane lyrics
- dd - kate davis lyrics
- doll - the deep (korean) lyrics
- navghty - doja cat lyrics
- guap - maajins lyrics
- everybody talkin' - steven q-beatz lyrics
- stop gassin - cincotheflexgod lyrics
- chasm - sermon lyrics
- momentary art of soul! - deerhoof lyrics
- existential love song - riley biederer lyrics