klokstop - spoegwolf lyrics
sal jy altyd wag vir my
op die bank voor die venster
jy sien baie mense, maar
jy soek my uit
jy soek my in jou huis
sal jy altyd denim dra
in die donkerblou somer
ons moet oorbegin maar
ek soek jou uit
ek soek jou in my huis
dit help nie ons praat oor die tyd terugdraai nie
as jy uit die nerens
in die verbygaan
aan my hand vat
is daar ‘n klokstop
ek kan op kom
vir asem
sal jy altyd
in mooi goed glo
in ons en nie geld nie
ek is kaalgesteel maar
die wêreld tel nie
ons is heel in ons gesin
dit help nie ons praat oor die tyd terugdraai nie
as jy uit die nerens
in die verbygaan
aan my hand vat
is daar ‘n klokstop
ek kan op kom
vir asem
ek soek jou in my
ek soek jou in my
ek soek jou in my liggaam, in my bloed
ek soek jou in my (ons sal op kom vir asem)
ek soek jou in my (ons sal op kom vir asem)
ek soek jou in my (ons sal op kom vir asem)
ek soek jou in my (ons sal op kom vir asem)
Random Song Lyrics :
- a change of heart - april snow lyrics
- bad for my health - nxtofkin lyrics
- a luv letter to char - dylan mcmonagle lyrics
- i wish your wishes - dbo (디보) (kor) lyrics
- canzone per i nostri sei piedi - diego nota lyrics
- το αμαξι (to amaksi) - mikros kleftis & tsaki lyrics
- quasi le cinque - lamaconlospazio lyrics
- renaissance - clarian lyrics
- superficial - saibh skelly lyrics
- heartbreak in nyc - summer alone lyrics