
om beter te voel - spoegwolf lyrics
liefie ek gaan see toe
jy weet hoe die water my laat voel
liefie ek gaan see toe
jy weet hoe die water my laat voel
jys reg ek gee toe
die swael proe
my moed is weg gespoel
ek gaan seker nog ‘n hou kry
onthou jy wat die jeug in jou oë kon koop
dis nou gevaarlik en swaarder
as jy my vra kan ek jou weer
eendag hier ontmoet
kom haal uit die dood
en hel toe as ek moet
ek moet, ek moet om jou te sien
ek reën aan die binnekant
ek het als probeer om beter te voel
ek reën aan die binnekant
ek het als probeer
so liefie ek gaan see toe
jy weet hoe klein dit my laat voel
jys reg ek gee toe
dis verkeerd hoe ons deurmekaar rond spoel
jy gaan seker nog ‘n man kry
en vas bly die jeug in jou oë verkoop
vir iets gevaarlik en swaarder
as jy my vra dan sal ek jou weer
eendag hier ontmoet
kom haal uit die dood
en hel toe as ek moet
ek moet, ek moet om jou te sien
ek reën aan die binnekant
ek het als probeer om beter te voel
ek reën aan die binnekant
ek het als probeer
so liefie ek gaan see toe
ek weet hoe die water na jou voel
jys reg ek gee toe
ek bid toe ons soek mekaar inspoel
Random Song Lyrics :
- introspection - anna murphy lyrics
- puppeteer - berrystrxwberry lyrics
- unwitting agents - trumpet z lyrics
- shake shake shake - ohwowgo jordy lyrics
- hard heart - j-swae lyrics
- black sheep - forgiato blow lyrics
- delorean - walker hayes lyrics
- affirmation - byhaze lyrics
- amor amur - malory (rus) lyrics
- dangle in my face - myss houdie lyrics