skedel - spoegwolf lyrics
Loading...
seelug op die skiereiland, sondag
pakkie chips en ’n bier hou my stewig
geel word goud op die sand
jongdag kon die tyd nog vergewe
nou blyk daar spyt in die hand
vroeg ryp, genoeg pyn in my bene
moet ry, die roep*sein in my skedel
soek uit die vloek by die verlede
maar daar kom weer vrede en son aan die ander kant, wéét dit
hierdie dinge maak tydelik seer
al die lessе wat stryd ons geleer het
bring ons nader aan hеiliger wees
deur die donker bakleiery, bewend
al die struikel, sukkel en sweer
en die sout wat my wonde genees het
Random Song Lyrics :
- pearls - lezone lyrics
- revive us again - keith & kristyn getty & the getty girls lyrics
- energy - keed tha heater lyrics
- mon oiseau - arielle burgelin lyrics
- have you seen him - leonardo badaducci lyrics
- lullaby - eloy gonzalez lyrics
- five buck huff - tongue party lyrics
- dream job - a little bit wet lyrics
- nostalgia addict - dna doll lyrics
- i say - 嵐 (arashi) lyrics