
slapende honde - spoegwolf lyrics
d*nk jy ek sal daar uit kan kom?
daardie dag
in die kerksaal, in die somer?
d*nk jy die wild in my sal aanhou slaap?
jy’t met joune my bedaar
en nou, by jou
die son rus op slapende honde
jy’t verander
en ek het ook
ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie
d*nk jy ek’s sterk genoeg om als te hou?
‘n dak oor ons kinders, ‘n kaggel in die winter
d*nk jy ek sal my stories nog kan skryf?
ek wil iets oor jou, sterker as tyd
in harte bou
so diep as die blou
die son sak oor slapende honde
jy’t verander
ek het ook
ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie
Random Song Lyrics :
- all eyes on me - ️️larrylanes & t.i blaze lyrics
- 810 - m.b.6ixteen lyrics
- 情定唐人街 (chinatown love) - 藍奕邦 (pong nan) lyrics
- fall back - schlont lyrics
- and again. (demo) - emirhan (tur) lyrics
- now i’m numb - kellebosi lyrics
- lone dog - mia kelly lyrics
- und so - navy (deu), matse & prod.anno lyrics
- red40! - crvig lyrics
- retiros espirituais - gilberto gil, nando reis & gal costa lyrics