voel jy dit ook? - spoegwolf lyrics
jy vra dat ek die handdoek aangee
nee, nie joune nie
als is suurlemoen en son
jy soek ‘n rok om te dra
nee, nie daai een nie
daar dans ‘n kind in ons gordyn
ek wil nou al my planne ruil
alles wat ek gedoen het
vir ‘n sondag by die huis
jy bring die blomme uit die voortuin
blomme uit die voortuin
voel jy dit ook, waar jy gaan?
waar jy gaan?
in al die rook is dit ons wat saam
deur die heelal val en die skemer uitbrand
deur die heelal val en die skemer uitbrand
ek wou die wêreld hê
noudat ek ouеr is
sou ek meer wou gee as gryp
ons word soos brode gebreek
om andеr te dien
met die laaste van my lyf
wil ek nou al my planne ruil
alles wat ek gedoen het
vir ‘n sondag by die huis
jy bring die blomme uit die voortuin
blomme uit die voortuin
voel jy dit ook, waar jy gaan?
waar jy gaan?
in al die rook is dit ons wat saam
deur die heelal val en die skemer uitbrand
deur die heelal val en die skemer uitbrand
voel jy dit ook, waar jy gaan?
waar jy gaan?
in al die rook is dit ons wat saam
deur die heelal val en die skemer uitbrand
deur die heelal val en die skemer uitbrand
Random Song Lyrics :
- push blue - jack watts lyrics
- amazing - famous dex lyrics
- remington - granger smith lyrics
- limbic system - zealyn lyrics
- emena thes - sakis rouvas lyrics
- fal$os - lay lyrics
- consentida - club de jane lyrics
- gangstaz - tiny c style lyrics
- 벅차 too much (sandeul + gongchan) - b1a4 lyrics
- gaziantep yolu - elif kaya lyrics