
deur jou vingers val - steve hofmeyr lyrics
[vers 1]
jy’t in die huis van haat verdwaal
daar’s ‘n prys om te betaal
soek jy bang in ‘n donker gang
waar lig deur die luike val
hier lê die fout wat jy begaan
van ‘n goue les daaraan
jy’t my hart ontvoer
oor jou koue vloer
waar die liefde net alleen laat staan
[voorkoor]
vra ek jou te veel
om saam my dit te deel
wat ander bymekaar hou
vra ek jou te veel
om saam my dit te deel
wat ‘n hart van jou wil hê
[koor]
kyk hoe ek deur jou vingers val
en die donker my kom haal
kyk hoe ek deur jou vingers val
kyk hoe val ‘n man van staal
dis die slot van ons verhaal
waar ek deur jou vingers val
[brug]
dis ek wat jy deur jou vingers saai
deur jou rug op my te draai
en weg te loop
terwyl jy hoop
dat ek jou soos ‘n boek om blaai
[voorkoor]
vra ek jou te veel
om saam my dit te deel
wat ander bymekaar hou
vra ek jou te veel
om saam my dit te deel
wat ‘n hart van jou wil hê
[slot]
kyk hoe ek deur jou vingers val
en die donker my kom haal
kyk hoe ek deur jou vingers val
kyk hoe val ‘n man van staal
dis die slot van ons verhaal
waar ek deur jou vingers val
kyk hoe ek deur jou vingers val
en die donker my kom haal
kyk hoe ek deur jou vingers val
kyk hoe val ‘n man van staal
dis die slot van ons verhaal
waar ek deur jou vingers val
Random Song Lyrics :
- awal el kelmetean - قول الكلمتين - george wassouf - جورج وسوف lyrics
- her ways - pampa folks lyrics
- phantom heart - chaosbay lyrics
- lust (ayomercy x andrzxz) - imsushiman lyrics
- parkway - vxnmpy lyrics
- itsenäiset miehet - jumal x10 lavis lyrics
- flames - leah kate lyrics
- por enquanto - claudia leitte lyrics
- 100 mill - a-reece lyrics
- ice cream man. (live at montreux jazz festival) - raye lyrics