
redgebed - steve hofmeyr lyrics
[afrikaans]
ag here, sien ons seine
ons is so verlore hier
ons spore dwaal deur tuine
on voete hou, maar ons harte brand soos vuur
ek staan by u soldate
maar ons loop in sirkels hier
u ken ons koordinate
kom haal my dan as u d*nk my tyd is hier
ek het ‘n klein gebed na ‘n groot adres
ek het jona twee vers vier tot ses
ek het ‘n redgebed vanaand
is dit al wat ek moet he?
ek het ‘n instapkaart na u koningshuis
gebind aan die voet van die seun sе kruis
ek het ‘n redgebеd vanaand
is dit al wat ek moet he?
want dis al wat ek nog het
ek is oorgewig aan sonde
en te lig gevind vanaand
ek bied u al my wonde
dat genade al is wat ek nog verstaan
ek staan by u soldate
maar ons loop in sirkels hier
u ken ons koordinate
kom haal my dan as u d*nk my tyd is hier
ek het ‘n klein gebed na ‘n groot adres
ek get jona twee vers vier tot ses
ek het ‘n redgebed vanaand
is dit al wat ek moet he?
ek het ‘n instapkaart na u koningshuis
gebind aan die voet van die seun se kruis
ek het ‘n redgebed vanaand
is dit al wat ek moet he?
want dis al wat ek nog het
want dis al wat ek nog het
ek het ‘n redgebed vanaand
Random Song Lyrics :
- scenic view - melissa ferrick lyrics
- victorious - rich judd lyrics
- answers to my questions - vern gosdin lyrics
- el arresto de jesus - joe kino lyrics
- egoísta - justin quiles lyrics
- take it all back 2.0 - judah & the lion lyrics
- shadow play - attlas feat. lune lyrics
- ghostbusters - walk the moon lyrics
- leviticus 16 - bible lyrics
- curly & raquel - martha lyrics